Description
Video lesse met bypassende oefeninge
Elke leerder kry hul eie profiel waarop die inhoud gelaai word
Ouers kan ook die leerder se afbakening gee vir ‘n spesifieke vraestel met video sessies
Toegang tot folder tot 31 Desember
PDF toetse, video lesse, terugvoer, opdatering
Lesse kan in jou eie tyd saam jou leerder gedoen word
Sluit aan by die Whatsapp groep vir bystand