Description
Die opsomming fokus op Suid-Afrika se erfenis en dek die volgende onderwerpe:
- Name van provinsies en hul hoofstede
- Wat erfenis is
- Erfenisterreine met groot betekenis: die Wieg van die Mensdom
- Erfenis in voorwerpe: goue voorwerpe by Mapungubwe
- Erfenis in mense se prestasies: Frances Baard
- Erfenis in name: Gariepdam
- Erfenis in veranderde identiteite: die Kasteel
- Erfenis in inheemse medisyne: die aalwyn
- Erfenis in argitektuur: die klipmuurdorp Kaditshwene
- Erfenis in inheemse kennisstelsels: die Makhonjwa-berge
- Erfenis in kuns: San-rotskuns in die Drakensberge
Ideaal vir leer en hersiening van die kwartaal se werk.



















