Description
Die opsomming dek die volgende onderwerpe:
- Die aankoms van die Britte aan die Kaap
- Die oostelike en noordelike grens van die Kaapkolonie
- Britse amptenare en soldate
- Britse immigrasie
- Die afskaffing van slawerny
- Pioniers: Boere migreer landinwaarts tydens die Groot Trek
Ideaal vir leer en hersiening van die kwartaal se werk.




















