Description
Die opsomming dek die volgende onderwerpe oor die Eerste Wêreldoorlog:
- Die oorlog kortliks verduidelik
- Redes waarom die oorlog uitgebreek het
- Europese lande wat geveg het
- Diensplig en propaganda in Brittanje
- Loopgraafoorlogvoering
- Musiek en poësie
- Suid-Afrika se deelname aan die oorlog
- Die nederlaag van Duitsland en die Verdrag van Versailles
- Vroue in Brittanje tydens die Eerste Wêreldoorlog
Ideaal vir leer en hersiening van die kwartaal se werk.



















