Sale!

Original price was: R80.00.Current price is: R50.00.

Graad 9 EBW-opsomming vir kwartaal 4 in Afrikaans. Dek besigheidsfunksies, ekonomiese stelsels, vakbonde, prysteorie, die besigheidsplan en funksies, en die rekeningkundige siklus. Ideaal vir leer en hersiening.