Sale!

Original price was: R750.00.Current price is: R99.00.

Graad 4 Volledige opsommingspakket in Afrikaans

PDF formaat opsommings met oefenvraestelle.

Kwartaal 1 tot 4 belyn volgens CAPS

  • NWT
  • PSW
  • Geografie
  • Geskiedenis
  • Afrikaans Huistaal
  • Engels tweede taal
  • Wiskunde volledig ingesluit

 

Description

Graad 4 PDF opsommings en toetse – maklik en lekker ! Al die vakke insluitend Wiskunde .

NWT

kwartaal 1 ( bl.1-24)

  • lewende en nie-lewende dinge
  • strukture van plante en diere
  • wat plante nodig het om te groei
  • habitatte
  • strukture van diereskuilings

kwartaal 2 (bl. 25-43)

  • materiale rondom ons
  • vastestowwe, vloeistowwe en gasse
  • verandering van toestand
  • watersiklus
  • soliede materiale
  • onverwerkte en verwerkte materiale
  • eienskappe van materiale
  • versterking van materiale

kwartaal 3 (bl. 44-55)

  • energie en energie-oordrag
  • energie om ons
  • beweging van energie in ‘n stelsel
  • energie en klank

kwartaal 4 (bl. 56-72)

  • die aarde
  • die son
  • die maan
  • vuurpylstelsels

Afrikaans Huistaal

  • nuwe woorde
  • woordvorming
  • betekenisleer : sinonieme en antonieme
  • woordsoorte

-werkwoorde en bywoorde

-voornaamwoorde

-selfstandige naamwoorde

versamelname

geslag

meervoude en verkleining

byvoeglike naamwoorde

– intensiewe vorm

– trappe van vergelyking

  • telwoorde
  • voorsetsels
  • voegwoorde
  • lidwoorde
  • klankleer
  • hoofletters en leestekens
  • enkelvoudige en saamgestelde sinne
  • soorte sinne en tye van die werkwoord
  • skryftekens
    • afkortings en akronieme
    • direkte en indirekte rede
    • ontkennende vorm
    • lydende en bedrywende vorm
    • alfabetiese volgorde
    • spelling
    • lettergrepe en klankgrepe
    • letterkundegids
    • poësie
    • oefening memorandum
    • oefenvraestelle en memorandums
    • kreatiewe skryfwerk

    – opsomming

    -beskrywende opstel

    -instruksies

    – verhalende opstel

    -brief

    – gedig

    – dagboekinskrywing

    -advertensie

Eng FAL

  • alphabetic order (p.2)
  • poetic terms (p.3)
  • short form of words (p4)
  • scramble letters (p.4)
  • write numbers in words (p.5)
  • gender (p.5)
  • singular and plural (p.6-7)
  • articles (p.8)
  • nouns (p.9)
  • adjectives (p.10-14)
  • types of sentences (p.15)
  • simple sentences (p.16)
  • building words (p.17)
  • prepositions (p.18-19)
  • simple concord (p.20)
  • pronouns (p.20)
  • determiners (p.21)
  • conjunctions/connecting word (p.21)
    • verbs and adverbs (p.22-34)
    • synonyms and antonyms (p.35-38)
    • homophones and homonyms (p.39)
    • lexical fields (p.40)
    • must and should (p.40)
    • syllables (p.41)
    • spelling (p.42-43)
    • conditional sentences (p.44)
    • simple/indefinite tense (p.45-54)
    • progressive tense (p.55-56)
    • speech (p.57-58)
    • voice (p.59)
    • questions forms (p.60)
    • punctuation (p.61-62)
    • tests (p.63-106)
    • creative writing (p.107-122)

Wiskunde

kwartaal 1

  • getalsinne
  • heelgetalle

-orden ,rangskik en vergelyk

-stel voor

-waarde en plekwaarde

-uitgebreide notasie

-afronding

  • optel en aftrek
  • patrone en funksies
  • kwartaaltoets

-patrone en funksies

-tyd

-datahantering

-2D en 3D

  • oefentoets 1 : heelgetalle
  • oefentoets 2 : heelgetalle; getalpatrone; tyd; data
  • oefentoets 3 : vermenigvuldiging
  • oefentoets 4 : afronding

kwartaal 2

  • les 1 : vermenigvuldiging
  • les 2 : patrone en funksies
  • toets 1

heelgetalle

getalsinne

optel, aftrek, maal en deel

volgorde van bewerking

breuke

  • toets 2

numeriese en geometriese patrone

simmetrie

2D en 3D

tyd

lengte

datahantering : tellingtabel; piktogram; staafgrafiek

  • breuke boekie
  • tyd boekie

kwartaal 3

  • ATP toets

tyd

lengte

breuke

2D vorms

  • toets 1

heelgetalle

optel, aftrek, maal,deel

breuke

  • toets 2

optel, aftrek, maal, deel,

breuke

volume

heelgetalle

aansigte

tellingtabel

  • breuke oefening

kwartaal 4

  • toets 1

omtrek

oppervlakte

massa

  • toets 2

optelling

aftrek

vermenigvuldig

deel

  • toets 3

heelgetalle

gewone breuke

volume en kapasiteit

lengte

ruimte en vorm

3D en 2D

numeriese en geometriese patrone

tyd

datahantering

Geografie

kwartaal 1 ( bl. 1-16)

  • mense en plekke
  • geboue en gebruike
  • paaie en voetpaaie
  • landmerke en pad aanwysing
  • mense en hul behoeftes

kwartaal 2 (bl. 17-30)

  • sy- en planaansig
  • simbole en sleutels
  • roosteraanwysing
  • kompasrigtings
  • ‘n kaart van Suid-Afrika
  • aardbol en kaart van die wêreld

kwartaal 3 (bl. 31-42)

  • mense en kos
  • maniere van boer
  • saaiboerdery
  • veeboerdery
  • ligging van die vernaamse boerdery gebiede
  • verwerkte en onverwerkte kos
  • van plaas tot by jou
  • tipes gewasse

kwartaal 4 (bl. 43-61)

  • gebruike van water
  • water as hulpbron
  • hoe mense water kry
  • besoedeling en afvalwater

 

Geskiedenis

kwartaal 1 ( bl. 1-11)

  • plaaslike geskiedenis

kwartaal 2 (bl. 12-37)

  • leer by die leiers
  • eienskappe van ‘n goeie leier
  • Nelson Mandela
  • Mahatma Ghandi

kwartaal 3 (bl. 38-52)

  • diere as vervoermiddel
  • die wiel en karretjie
  • waens en koetse
  • fiets
  • stoomenjin en die trein
  • die motorkar
  • algemene vervoermiddels vandag
  • vervoer op water
  • vervoer in die lug

kwartaal 4 (bl. 53-75)

  • San en die oudste maniere van kommunikasie
  • die posstelsel
  • die radio
  • eerste tikmasjien
  • telegraaf
  • telefoon
  • kamera
  • televisie
  • persoonlike rekenaar, internet en selfoon

PSW

kwartaal 1 ( bl.1-8)

  • persoonlike sterkpunte
  • respek vir jou en ander se liggaam
  • hantering van konflik

kwartaal 2 (bl. 9-15)

  • emosies
  • werk in ‘n groep
  • afknouery
  • kinderregte- en verantwoordelikhede

kwartaal 3 (bl. 16-32)

  • kulturele en morele lesse
  • godsdienste in Suid-Afrika
  • gevare in en om water

kwartaal 4 (bl. 33-43)

  • verkeersreëls
  • persoonlike en huishoudelike higiëne
  • gesonde omgewing
  • MIV en Vigs

Opsommings vir kwartaal 1 tot 4 met bypassende oefenvraestelle