R150.00

Graad 2 AFR.HT Kwartaal 1-4

  • alfabet van Aa tot Nn
  • beginklanke
  • slotklanke
  • vokale
  • dubbelklanke
  • gemengde vokale
  • leestekens
  • skryf kort sinne
  • meervoude
  • sinonieme en antonieme
  • verlede tyd
  • lettergrepe
  • bou woorde (samestellings)
  • ver- en be- woorde
  • dae van die week
  • werkwoorde/doenwoorde
  • begripstoetse
  • meer oor die komponente van ‘n storie
  • sigwoorde wat help om sinne te bou
  • alfabet van Nn tot Zz
  • rymwoorde
  • klanke br- bl- gr- str- gl- sn- sk- sp- spr kl- fl- pl- vl
  • hoofletters
  • posisies – voorsetsels
  • verlede tyd
  • seisoene
  • skryf ‘n storie
  • patrone
  • dubbel konsonant beginklanke
  • 3-konsonant beginklanke
  • ei en y
  • selfstandige naamwoorde
  • voornaamwoorde
  • tye van die werkwoord
  • maak ‘n ‘word beter kaartjie’
  • begin lopende skrif
  • slotklanke (agtervoegsels)
  • verlede tyd ; teenwoordige tyd ; toekomende tyd