Description
Graad 9 PDF opsommings en oefenvraestelle met Wiskunde ingesluit
CAPS belyn – kwartaal 1 tot 4
PDF opsommings en oefenvraestelle
- Natuurwetenskappe ( fisies en lewens )
Tegnologie
EBW/REK
Geografie
Geskiedenis
Afrikaans Huistaal
Engels FAL
Wiskunde
Perfek as voorbereiding vir die eksamen – vrae vanuit vorige vraestelle was in ag geneem tydens die opstel van hierdie opsommings en toetse.
Al die toetse het uitgewerkte memorandums – sodat die stappe sowel as die antwoorde nagesien word.
PDF’s is pret – met oulike detail sodat dit nie nog ‘n ‘boring’ opsomming is nie.
Saamgestel deur deeglike navorsing te doen oor die verwagtinge teen die einde van die graad 9 jaar.






























