Description
17 bladsye in PDF formaat waar al die eenhede deeglik gedek word.
Memorandum is ook ingesluit (nie deel van die 17 bladsye se oefeninge nie)
Aangepas volgens die 2023/2024 ATP’s
Goeie gehalte oefeninge om eenheid spesifieke kennis op te skerp.
- tyd
- meting : lengte
- breuke
- 2D vorms
























