Description
Graad 5 Wiskunde kwartaal 3
16 bladsye in PDF formaat
Oefenboek met eenheid spesifieke oefeninge volgens Graad 5 riglyne
Memorandum ingesluit (nie deel van die 17 bladsye nie)
Goeie gehalte oefenboek – uitgewerkte memorandum (nie net finale antwoorde nie, maar ook berekening)
- breuke
- 2D vorms en 3D figure
- meting : lengte




















