R150.00

Graad 1 Afrikaans Huistaal PDF Oefenboekies Kwartaal 1-4

kwartaal 1

  • skryf/voltooi inligting oor jouself
  • kort vokale
  • skryf/identifiseer/soek kort woorde
  • leestekens: hoofletters en punt
  • skryf/lees/bou kort sinne
  • begin- en slotklanke
  • pas woorde by prente
  • leer ook: t; s; l; g; w; k
  • sigwoorde
  • my eie woordebank
  • skryf ‘n kort storie
  • leer oor gesinslede
  • pas prente by seisoene

kwartaal 2

  • meer oor myself
  • sintuie/emosies/my familie
  • kort vokale
  • woordfamilies en rymwoorde
  • hoofletters/kleinletter en punt
  • volg instruksies
  • begin- , middel- en slotklanke
  • kleure en dae van die week
  • skryf ‘n kort storie/lees met begrip
  • persoonlike voornaamwoorde
  • knip en plak
  • gee ‘n opskrif vir ‘n gegewe prent of storie
  • skryf getalle in woorde
  • bou sinne en woorde
  • sigwoorde/doenwoorde/ d en b

kwartaal 3

  • sl- ; st- ; bl
  • beginklanke
  • dubbelklanke
  • verlede tyd
  • skryf sinne korrek
  • selfstandige naamwoorde
  • voornaamwoorde
  • skryf sinne oor ‘n prent
  • maak ‘n verjaarsdagkaartjie
  • begripstoets
  • hoofletters en kleinletters

kwartaal 4

  • hersien dubbelklanke
  • gemengde vokale
  • dubbelklank