Sale!

Original price was: R399.00.Current price is: R250.00.

Graad 1 Jaarpakket Kwartaal 1-4

Afrikaans HT

Engels.FAL

Wiskunde

PSW

CAPS

PDF Formaat

Description

Graad 1 Jaarpakket Kwartaal 1-4

AFR.HT

kwartaal 1

  • voltooi inligting oor jouself
  • kort vokale
  • skryf/identifiseer/soek kort woorde
  • leestekens: hoofletters en punt
  • skryf/lees/bou kort sinne
  • begin- en slotklanke
  • pas woorde by prente
  • sigwoorde
  • my eie woordebank
  • skryf ‘n kort storie
  • leer oor gesinslede
  • seisoene

kwartaal 2

  • meer oor myself
  • sintuie/emosies/my familie
  • kort vokale
  • woordfamilies en rymwoorde
  • hoofletter/kleinletter en punt
  • volg instruksies
  • begin- , middel- en slotklanke
  • kleure en dae van die week
  • skryf ‘n kort storie/lees met begrip
  • persoonlike voornaamwoorde
  • knip en plak
  • gee ‘n opskrif vir ‘n prent of storie
  • skryf getalle in woorde
  • bou sinne en woorde
  • sigwoorde
  • doenwoorde
  • d en b

kwartaal 3

  • sl- ; st- ; bl-
  • beginklanke
  • dubbelklanke
  • verlede tyd
  • skryf sinne korrek
  • selfstandige naamwoorde
  • voornaamwoorde
  • skryf sinne oor ‘n prent
  • maak ‘n verjaarsdagkaartjie
  • begripstoets
  • hoofletters en kleinletters

kwartaal 4

  • hersien dubbelklanke
  • gemengde vokale
  • dubbelklanke

ENG.FAL

kwartaal 1

  • parts of your face/build a face
  • 5 senses
  • parts of my body
  • family members
  • days of the week
  • match familiar objects with words

kwartaal 2

  • vowels
  • build words
  • stories
  • rhyme words
  • colours
  • family members
  • fruit and vegetables
  • clothes
  • emotions
  • senses
  • my body
  • pronouns
  • days of the week
  • doing words
  • shapes and sizes
  • describing words

kwartaal 3

  • beginning sounds
  • word families
  • singular and plural
  • match words and pictures
  • describing words
  • listen and answer
  • caption for a picture
  • follow instructions
  • complete sentences
  • use IN or ON
  • sight words

kwartaal 4

  • beginning sounds
  • plurals
  • comprehension
  • draw a picture for a caption
  • rhyming words
  • name, read, write
  • these and those

PSW

kwartaal 1

  • Wie is ek ?
  • kleure
  • Almal is uniek en spesiaal.
  • emosies
  • my skool en klaskamer
  • Ek hou myself skoon.
  • goeie en gesonde gewoontes
  • die weer

kwartaal 2

  • My famillie
  • Takies in my huis.
  • Ons gee vir mekaar om.
  • Veiligheid in en om my huis.
  • Gifstowwe by die huis.
  • Wees veilig wanneer jy alleen by die huis bly.
  • Belangrike telefoonnommers
  • My liggaam
  • My organe
  • My skelet
  • My 5 sintuie
  • Ek hou my liggaam veilig.
  • Die “ja” en “nee” gevoel.
  • Hoe om “nee!” te sê.
  • Hoe om water skoon en veilig te hou.

kwartaal 3

  • plekke in my gemeenskap
  • mense in my gemeenskap
  • troeteldiere
  • plante en sade
  • kos en eetgewoontes

kwartaal 4

  • verskillende huise/woonplekke
  • water gebruike en besparing
  • dag en nag
  • hemelruim
  • sonnestelsel
  • prentekaart

WISK

  • minste en meeste
  • kleinste en grootste
  • getalname en getalsimbole
  • lank en kort
  • getallelyne
  • voor, na en tussen
  • verdubbel en halveer
  • getalsinne
  • orden getalle
  • inhoud: vol en leeg
  • woordsomme
  • aanwysings/rigting
  • datahantering
  • voor, na en tussen
  • vergelyk: meer, minder of dieselfde
  • simmetrie
  • ranggetalle
  • telkaart
  • optel en aftrek
  • voor, na en tussen
  • groepering en deling
  • vorms en ruimte
  • ranggetalle
  • ewe en onewe getalle
  • tiene en ene
  • uitgebreide notasie
  • begin breuke
  • tel in veelvoude
  • getalpatrone
  • vorm patrone
  • kapasiteit
  • tel tot 100
  • plekwaarde
  • breek getalle af en bou getalle op
  • herhaalde optelling
  • getalkombinasies
  • 3D figure
  • tyd
  • geld
  • opdeling in gelyke groepe met ‘n res

PDF Formaat

CAPS inhoud