R150.00

Graad 1 PSW PDF Oefenboekies Kwartaal 1-4

kwartaal 1

  • Wie is ek ?
  • kleure
  • Almal is uniek en spesiaal.
  • emosies
  • my skool en klaskamer
  • Ek hou myself skoon.
  • goeie en gesonde gewoontes
  • die weer

kwartaal 2

  • My famillie
  • Takies in my huis.
  • Ons gee vir mekaar om.
  • Veiligheid in en om my huis.
  • Gifstowwe by die huis.
  • Wees veilig wanneer jy alleen by die huis bly.
  • Belangrike telefoonnommers
  • My liggaam
  • My organe
  • My skelet
  • My 5 sintuie
  • Ek hou my liggaam veilig.
  • Die “ja” en “nee” gevoel.
  • Hoe om “nee!” te sê.
  • Hoe om water skoon en veilig te hou.

kwartaal 3

  • plekke in my gemeenskap
  • mense in my gemeenskap
  • troeteldiere
  • plante en sade
  • kos en eetgewoontes

kwartaal 4

  • verskillende huise/woonplekke
  • water gebruike en besparing
  • dag en nag
  • hemelruim
  • sonnestelsel
  • prentekaart