Sale!

Original price was: R120.00.Current price is: R100.00.

Graad 12 Besigheidstudies-opsomming vir kwartaal 4 in Afrikaans. Dek wetgewing, menslike hulpbronne, etiek, probleemoplossing, besigheidstrategieë, gehalte, bestuur en leierskap, belegging, spanprestasie, konflikbestuur, menseregte, maatskaplike verantwoordelikheid en ondernemingsvorme. Ideaal vir eksamenhersiening.

Description

Die opsomming dek die volgende onderwerpe:

  • Impak van onlangse wetgewing op besighede
  • Menslikehulpbronfunksie
  • Professionaliteit en etiek
  • Kreatiewe denke en probleemoplossing
  • Makro-omgewing: besigheidstrategieë
  • Gehalte van prestasie
  • Bestuur en leierskap
  • Belegging
  • Spanprestasie en konflikbestuur
  • Menseregte, inklusiwiteit en omgewingsfaktore
  • Maatskaplike verantwoordelikheid
  • Ondernemingsvorme

Ideaal vir leer en hersiening ter voorbereiding vir die eindeksamen.