Description
Hierdie dokument bevat opsommings van Graad 12 Geografie Vraestel 1 en 2. Daar is oefeninge met antwoorde.
Dit dek die volgende onderwerpe:
- Klimaat en Weer
- Geomorfologie
- Kaartwerk en Kaartinterpretasie
- Geografiese Inligtingstelsels
- Nedersettings
- Grondgebruiksones
- Stedelike Kwessies
- Ekonomiese Geografie van Suid-Afrika
- Suikerrietboedery en Goudmynbou in Suid-Afrika
- Die Sekondere Sektor
- Nywerheidstreke van Suid-Afrika
Laat asseblief ‘n resensie. Baie Dankie!
























