Description
Die opsomming fokus op die ontwikkeling van kommunikasie en dek die volgende onderwerpe:
- Die San en die oudste maniere van kommunikasie
- Die posstelsel
- Die radio
- Die eerste tikmasjien
- Die telegraaf
- Die telefoon
- Die kamera
- Die televisie
- Die persoonlike rekenaar, die internet en die selfoon
Ideaal vir leer en hersiening van die kwartaal se werk.




















