R100.00

Graad 4 NWT opsommings en toetse kwartaal 1 tot 4

kwartaal 1 :

  • lewende en nie-lewende dinge
  • strukture van plante en diere
  • wat plante nodig het om te groei
  • habitatte van diere ( diereskuilings : mensgemaak en natuurlik)
  • strukture van diereskuilings ( raamstruktuur of dopstruktuur)

kwartaal 2

  • materiale rondom ons (toestande van materie)
  • vastestof, vloeistof, gas
  • watersiklus
  • soliede materiale
  • verwerkte en onverwerkte materiale
  • eienskappe van materiale
  • versterking van materiale
  • stutte en raamstrukture
  • inheemse strukture

kwartaal 3

  • energie en energie-oordrag
  • energie om ons
  • beweging van energie in ‘n stelsel
  • energie en klank

kwartaal 4

  • die aarde
  • die son
  • die maan
  • vuurpylstelsels

 

 

 

 

You may also like…