Description
NWT
kwartaal 1 ( bl.1-24)
- lewende en nie-lewende dinge
- strukture van plante en diere
- wat plante nodig het om te groei
- habitatte
- strukture van diereskuilings
kwartaal 2 (bl. 25-43)
- materiale rondom ons
- vastestowwe, vloeistowwe en gasse
- verandering van toestand
- watersiklus
- soliede materiale
- onverwerkte en verwerkte materiale
- eienskappe van materiale
- versterking van materiale
kwartaal 3 (bl. 44-55)
- energie en energie-oordrag
- energie om ons
- beweging van energie in ‘n stelsel
- energie en klank
kwartaal 4 (bl. 56-72)
- die aarde
- die son
- die maan
- vuurpylstelsels
Afrikaans Huistaal
- nuwe woorde
- woordvorming
- betekenisleer : sinonieme en antonieme
- woordsoorte
-werkwoorde en bywoorde
-voornaamwoorde
-selfstandige naamwoorde
versamelname
geslag
meervoude en verkleining
byvoeglike naamwoorde
– intensiewe vorm
– trappe van vergelyking
- telwoorde
- voorsetsels
- voegwoorde
- lidwoorde
- klankleer
- hoofletters en leestekens
- enkelvoudige en saamgestelde sinne
- soorte sinne en tye van die werkwoord
- skryftekens
-
- afkortings en akronieme
- direkte en indirekte rede
- ontkennende vorm
- lydende en bedrywende vorm
- alfabetiese volgorde
- spelling
- lettergrepe en klankgrepe
- letterkundegids
- poësie
- oefening memorandum
- oefenvraestelle en memorandums
- kreatiewe skryfwerk
– opsomming
-beskrywende opstel
-instruksies
– verhalende opstel
-brief
– gedig
– dagboekinskrywing
-advertensie
Eng FAL
- alphabetic order (p.2)
- poetic terms (p.3)
- short form of words (p4)
- scramble letters (p.4)
- write numbers in words (p.5)
- gender (p.5)
- singular and plural (p.6-7)
- articles (p.8)
- nouns (p.9)
- adjectives (p.10-14)
- types of sentences (p.15)
- simple sentences (p.16)
- building words (p.17)
- prepositions (p.18-19)
- simple concord (p.20)
- pronouns (p.20)
- determiners (p.21)
- conjunctions/connecting word (p.21)
-
- verbs and adverbs (p.22-34)
- synonyms and antonyms (p.35-38)
- homophones and homonyms (p.39)
- lexical fields (p.40)
- must and should (p.40)
- syllables (p.41)
- spelling (p.42-43)
- conditional sentences (p.44)
- simple/indefinite tense (p.45-54)
- progressive tense (p.55-56)
- speech (p.57-58)
- voice (p.59)
- questions forms (p.60)
- punctuation (p.61-62)
- tests (p.63-106)
- creative writing (p.107-122)
Geografie
kwartaal 1 ( bl. 1-16)
- mense en plekke
- geboue en gebruike
- paaie en voetpaaie
- landmerke en pad aanwysing
- mense en hul behoeftes
kwartaal 2 (bl. 17-30)
- sy- en planaansig
- simbole en sleutels
- roosteraanwysing
- kompasrigtings
- ‘n kaart van Suid-Afrika
- aardbol en kaart van die wêreld
kwartaal 3 (bl. 31-42)
- mense en kos
- maniere van boer
- saaiboerdery
- veeboerdery
- ligging van die vernaamse boerdery gebiede
- verwerkte en onverwerkte kos
- van plaas tot by jou
- tipes gewasse
kwartaal 4 (bl. 43-61)
- gebruike van water
- water as hulpbron
- hoe mense water kry
- besoedeling en afvalwater
Geskiedenis
kwartaal 1 ( bl. 1-11)
- plaaslike geskiedenis
kwartaal 2 (bl. 12-37)
- leer by die leiers
- eienskappe van ‘n goeie leier
- Nelson Mandela
- Mahatma Ghandi
kwartaal 3 (bl. 38-52)
- diere as vervoermiddel
- die wiel en karretjie
- waens en koetse
- fiets
- stoomenjin en die trein
- die motorkar
- algemene vervoermiddels vandag
- vervoer op water
- vervoer in die lug
kwartaal 4 (bl. 53-75)
- San en die oudste maniere van kommunikasie
- die posstelsel
- die radio
- eerste tikmasjien
- telegraaf
- telefoon
- kamera
- televisie
- persoonlike rekenaar, internet en selfoon
PSW
kwartaal 1 ( bl.1-8)
- persoonlike sterkpunte
- respek vir jou en ander se liggaam
- hantering van konflik
kwartaal 2 (bl. 9-15)
- emosies
- werk in ‘n groep
- afknouery
- kinderregte- en verantwoordelikhede
kwartaal 3 (bl. 16-32)
- kulturele en morele lesse
- godsdienste in Suid-Afrika
- gevare in en om water
kwartaal 4 (bl. 33-43)
- verkeersreëls
- persoonlike en huishoudelike higiëne
- gesonde omgewing
- MIV en Vigs
Opsommings vir kwartaal 1 tot 4 met bypassende oefenvraestelle































