Sale!

Original price was: R80.00.Current price is: R50.00.

Graad 5 Geskiedenis-opsomming vir kwartaal 4 in Afrikaans. Dek provinsies en hul hoofstede, die betekenis van erfenis en voorbeelde van Suid-Afrika se erfenis in terreine, voorwerpe, mense se prestasies, name, veranderde identiteite, inheemse medisyne, argitektuur, kennisstelsels en kuns.

Description

Die opsomming fokus op Suid-Afrika se erfenis en dek die volgende onderwerpe:

  • Name van provinsies en hul hoofstede
  • Wat erfenis is
  • Erfenisterreine met groot betekenis: die Wieg van die Mensdom
  • Erfenis in voorwerpe: goue voorwerpe by Mapungubwe
  • Erfenis in mense se prestasies: Frances Baard
  • Erfenis in name: Gariepdam
  • Erfenis in veranderde identiteite: die Kasteel
  • Erfenis in inheemse medisyne: die aalwyn
  • Erfenis in argitektuur: die klipmuurdorp Kaditshwene
  • Erfenis in inheemse kennisstelsels: die Makhonjwa-berge
  • Erfenis in kuns: San-rotskuns in die Drakensberge

Ideaal vir leer en hersiening van die kwartaal se werk.