Description
Die opsomming dek die volgende onderwerpe:
- Bevolkingsdigtheid en -verspreiding
- Mense oor die wêreld: landelike en stedelike bevolkings
- Hoekom mense woon waar hulle woon
- Rio de Janeiro
Ideaal vir leer en hersiening van die kwartaal se werk.




















