Sale!

Original price was: R80.00.Current price is: R50.00.

Graad 7 Geskiedenis-opsomming vir kwartaal 4 in Afrikaans. Dek die aankoms van die Britte, die grense van die Kaapkolonie, Britse amptenare en soldate, Britse immigrasie, die afskaffing van slawerny en die Groot Trek. Ideaal vir leer en hersiening.