Description
Graad 7 Wiskunde kwartaal 3 ATP | PDF oefenboek en memo sluit al die ATP meetkunde eenhede in :
- lyne
- hoeke
- driehoeke
- vierhoeke
- sirkels
- transformasies
- 3D figure
- gelykvormig en kongruent
- reguitlyne en regtehoeke
Perfek vir hersiening en toetsvoorbereiding. Dit is ‘n volledige voorbereidings oefenboek en bevat eenvoudige sowel as eksamen-tipe vrae vir leerders van alle vlakke . Die boekie is pret en kleurvol sodat leerders dit ook geniet met ouderdom gepasde prente en aanhalings – Wiskunde hoef nie ‘boring’ te wees nie.🏆





























