R150.00

Graad 8 en 9 Wiskunde meetkunde opsommings en oefeninge met memorandums in PDF formaat.

Hierdie boek dek al die eenhede soos behandel in graad 8 en 9 .

Daar is oefeninge sowel as uitgewerkte memorandums.

Graad 7 word ook hersien.

Description

Graad 8 en 9 Wiskunde PDF opsommings en oefeninge wat die volgende insluit :

  • driehoeke
  • Pythagoras
  • vierhoeke
  • kongruent en gelykvormig
  • hoeke deur ewewydige lyne
  • 2D vorms en 3D figure
  • platoniese vaste liggame
  • omtrek, oppervlakte, buite-oppervlakte , volume en kapasiteit
  • Cartetiese vlak
  • transformasie meetkunde : rotasie; translasie; refleksie; vergroot en verklein
  • tipe hoeke
  • poligone
  • dele van ‘n sirkel