Sale!

Original price was: R80.00.Current price is: R50.00.

Graad 8 Geskiedenis-opsomming vir kwartaal 4 in Afrikaans. Dek die Eerste Wêreldoorlog se oorsake, deelnemende lande, diensplig, propaganda, loopgraafoorlogvoering, musiek en poësie, Suid-Afrika se deelname, vroue in Brittanje en die Verdrag van Versailles. Ideaal vir leer en hersiening.

Description

Die opsomming dek die volgende onderwerpe oor die Eerste Wêreldoorlog:

  • Die oorlog kortliks verduidelik
  • Redes waarom die oorlog uitgebreek het
  • Europese lande wat geveg het
  • Diensplig en propaganda in Brittanje
  • Loopgraafoorlogvoering
  • Musiek en poësie
  • Suid-Afrika se deelname aan die oorlog
  • Die nederlaag van Duitsland en die Verdrag van Versailles
  • Vroue in Brittanje tydens die Eerste Wêreldoorlog

Ideaal vir leer en hersiening van die kwartaal se werk.