Description
Die opsomming fokus op Planeet Aarde en die ruimte en dek die volgende onderwerpe:
- Die son
- Voorwerpe rondom die son
- Die Aarde se posisie in die sonnestelsel
- Die Melkweg-sterrestelsel
- Ons naaste ster
- Ligjare, ligure en ligminute
- Buiten die Melkwegstelsel
- Besigtiging van die ruimte
Ideaal vir leer en hersiening van die kwartaal se werk.




















