Description
CAPS Belynde Opsommings vir Kwartaal 1-4
Kwartaal 1– fotosintese en respirasie – ekologie en ekosisteme – mikro-organismes
Kwartaal 2- hersien periodieke tabel – atome, elemente en verbindings – verbindings en mengsels – Bohr model – toestande van materie
Kwartaal 3– energie en verandering – statiese elektrisiteit – wrywing – stroombaankomponente – sigbare lig
Kwartaal 4– son – voorwerpe rondom die son – Melkweg-sterrestelsel – ligjare en ligminute – buite die Melkweg – besigtiging van die ruimte