Sale!

Original price was: R750.00.Current price is: R199.00.

Graad 8 opsommings en oefentoetse kwartaal 1-4 in PDF formaat volgens die CAPS/KABV riglyne opgestel.

  • Afrikaans Huistaal
  • Engels 2de Taal
  • NW (fisies en lewens)
  • SW Geografie
  • SW Geskiedenis
  • EBW en Rekeningkunde
  • Tegnologie

Description

Graad 8 opsommings en oefentoetse kwartaal 1-4 in PDF formaat volgens die CAPS/KABV riglyne opgestel.

Afrikaans Huistaal

  • woordsoorte taalgids (bl. 1-8)
  • woordsoorte (bl.9-24)
  • woordvorming ( bl. 26-29)

sinsleer (bl. 30-48)

  • tipe sinne
  • tye
  • enkelvoudige; saamgestelde en veelvoudige sinne
  • hoofsinne; bysinne; bepalings
  • ontkenning
  • lydend en bedrywend
  • direkte en indirekte rede

betekenisleer (bl. 49-62)

  • antonieme en sinonieme
  • homonieme en homofone
  • paronieme en poliseme

hoofletters, leestekens, skryftekens (bl. 63-69)

kritiese taalbewustheid (bl. 70)

taalverskynsels (bl. 71)

klankverskynsels (bl.72

letterkunde en poësie gids (bl. 73-77)

Engels 2de Taal

parts of speech

  • articles
  • nouns
  • adjectives
  • verbs
  • adverbs
  • determiners
  • prepositions
  • conjunctions
  • pronouns

sentences

  • types of sentences
  • parts of a sentence (simple; compound; complex; phrases; clauses )

words

  • parts of a word
  • synonyms and antonyms
  • homophones and homonyms

tenses

  • summary (positive; negative; question)
  • simple present; past; future
  • continues present and past
  • perfect
  • speech
  • active and passive voice

punctuation

literature guide

 

SW Geografie

kwartaal 1

  • kaarte en atlasse : halfronde; breedtelyne en lengtelyne
  • die aardbol : tydsones
  • satellietbeelde

kwartaal 2

  • klimaat van Suid-Afrika
  • klimaat oor die wêreld heen
  • faktore wat klimaat en weer beïnvloed

kwartaal 3

  • stedelike nedersettings
  • landelike nedersettings
  • lugfoto’s en grootskaalkaarte
  • verstedeliking

kwartaal 4

  • handel en vervoer in SA
  • handel en vervoer oor die wêreld
  • mense en vervoer in stedelike gebiede
  • strategieë vir openbare vervoer

SW Geskiedenis

kwartaal 1

  • Industriele revolusie

verandering in Brittanje

Suid-Afrika tydens die IR

belangrikheid van die ontdekking van diamante

kwartaal 2

  • minerale revolusie

kwartaal 3

  • stroomloop van Suid-Afrika
  • Ashanti-koninkryk

kwartaal 4

  • eerste Wêreldoorlog

EBW en Rekeningkunde

kwartaal 1

  • die ekonomie

regering

nasionale begroting

lewenstandaard

hersien GR.7 eenhede

  • inkomste en uitgawes
  • Bates, Laste en Kapitaal
  • EBL vergelyking
  • hulpjoernale ( KOJ en KBJ )

kwartaal 2

  • markte
  • produksiefaktore
  • rekenkundige siklus
  • brondokumente
  • hersien graad 7

kwartaal 3

  • vorme van eienaarskap
  • KOJ en KBJ
  • EBL rekenkundige vergelyking

kwartaal 4

  • vlakke en funksies van bestuur
  • departementele vraestel

Tegnologie

  • strukture
  • raamstrukture
  • onderdele
  • kragte
  • hefbome en ratte
  • stroombane
  • materiale

 

NW (fisies en lewens)

1.fotosintese

2.respirasie

3. ekologie en ekosisteme

  • balans in ‘n ekosisteem
  • aanpassing in ‘n ekosisteem
  • bewaring van ‘n ekosisteem
  • mikro-organismes

4. fisies

  • periodieke tabel van elemente
  • atome, elemente, molekules en verbindings
  • deeljiemodel en Bohr model
  • verandering van toestand
  • diffusie
  • digtheid
  • uitset en inkrimp
  • 5. energie en verandering

    • wrywing en statiese elektrisiteit
    • stroombane
    • uitsettoestelle
    • effek van stroombane
    • geleiers
    • 6. sigbare lig

      7. planeet aarde en die ruimte

      • die son
      • voorwerpe rondom ons
      • Aarde se posisie
      • Melkweg sterrestelsel
      • ons naaste ster
      • ligjare, ligure en ligminute
      • bo en behalwe die Melkweg
      • besigtiging van die ruimte