Description
Die opsomming dek die volgende onderwerpe:
- Arbeidswette
- Die Universele Verklaring van Menseregte
- Rassisme en apartheid
- Die Sharpeville-slagting
- Die Soweto-opstand
- Die vrylating van Nelson Mandela
Ideaal vir leer en hersiening van die kwartaal se werk.




















