Description
Hierdie is ‘n addisionele opsie – ons maak dan die lespakket spesifiek volgens jou kind se afbakening wat sal bestaan uit ‘n volledige PDF oefenvraestel met ‘n uitgewerkte memorandum en ons maak ook video’s waarin ons saam deur die vraestel werk en dit word op die leerder se profiel gelaai.
Baie goeie en goedkoper alternatief vir Wiskunde Lesse – julle kan enige tyd inlog en ook in jul eie tyd deur dit werk – dit skakel alle onnodige toetse en opsommings uit omrede dit juis spesifiek volgens jou leerder se afbakening opgestel word.























